Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dans op boeremusiek

Dans op boeremusiek
 
2008-06-19


DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou Vrydagaand 27 Junie om 20:00 by Noord­Eind Laerskool, Paarl, ’n lekker opskop met al die wenorkeste van hul Takkompetisie.

Vier orkeste gaan die aand optree en hul Jeugorkes sal as ’n bonus optree. Die koste is R20 vir lede en R30 vir nie-lede.

Almal word uitgenooi om die dag saam te geniet.

Vir enige navrae of besprekings, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of Johann Wentzel by 083-357-4552.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za