Reünie met disco
2008-06-19
ALLE oud-leerders van Hoërskool NoorderPaarl van 1997 tot 2007 word uitgenooi na ’n reünie. Dit geleentheid sal gevier word met ’n disko en karaoke Donderdag 26 Junie vanaf 08:00 by Charlie’s nagklub in die Paarl. Dit is ter herdenking van die skool se 55ste bestaansjaar. Kaartjies is R20. Vir meer besonderhede, skakel die organiseerder Alwezo Kermis by 083-731-1662 of Freddie Bailey by 072-250-8388.
More
News
|