MY motor is twee weke gelede voor die Standard Bank gestamp deur ’n netjiesgeklede vrou met haar silwerkleurige motor.
Daar was dié wat haar gesien het, maar te laat was om die registrasienommer neer te skryf.
Wys jou net “Buite blink, binne stink”.
Hoop nie dit gebeur gou met jou nie.
Mismoedig