Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bedrading van bonsais

Bedrading van bonsais
 
2008-06-19


HOEWEL winter die stil tyd vir bonsaiers is, is dit die tyd vir voorbereiding, want in die laat winter en vroeë lente begin dinge besig raak.

Met die oog hierop word daar Saterdag aan huis van Colin Welch, Welgevallenstraat 19, Dalsig op Stellenbosch, om 9:00 by die maandvergadering spesiale aandag gegee aan bedrading wat so ’n belangrike rol speel wanneer die groeityd weer begin.

Lede word ook aangemoedig om bome saam te bring. Besoekers is welkom.

Skakel Pietman Retief by 082-554-1476.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za