Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Cravenweek aksie

Cravenweek aksie
 
2008-06-19


BOLANDSE SKOLESPANNE speel Woensdag teen WP Skole op Boland-stadion.

Die o.13 Cravenweek-spanne van Boland en WP meet eerste kragte om 13:30. Dit word om 14:20 gevolg deur die o.16 Grant Khomo wedstryd tussen Boland en WP.

Om 15:30 raak Boland en WP se o.18 Akademie-spanne slaags, wat gevolg word deur die hoofwedstryd van die dag wanneer die Boland o.18 Cravenweek span koppe stamp met die WP o.18 Cravenweekspan.

Toegang is R10 (R5 vir kinders).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za