Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Doodskok op kragpaal

Doodskok op kragpaal
 
2008-06-19


地 VERMEENDE kabeldief is buite Franschhoek doodgeskok toe hy met 地 ystersaag 地 oorhoofse elektriese kabel probeer afsaag het.

地 Sekuriteitswag op die Grande Provence landgoed het Vrydagaand kort voor 20:00 op die liggaam van Adriaan Juries (20) van Clementinestraat 19, Mooiwater, afgekom.

Daar word vermoed dat die oorledene die aand teen 地 kragpaal in die landerye opgeklouter het en aan die kabel begin saag het, toe die elektriese stroom hom getref het.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za