Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kalender

Kalender
 
2008-06-26


Musiek en drama. Appassionata (van Pieter-Dirk Uys), passievol­le musiek en drama gekombineer met heerlike kaas en wyn, by Uitkyk Wynlandgoed 5 Julie om 18:00. Kaartjies is R80. Skakel 021-809­8344.

Theatre. The Lilliput Children’s Theatre Company, in association with the Baxter Theatre, will be performing their brand new show, Pinocchio from 28 June until 12 July, in the Concert Hall at the Baxter Theatre. Pinocchio will be performed at 10:30, Monday to Saturday, excluding Thursday 3 July. Tickets are R30 and bookings can be made at Computicket.

Fees. Die Breedekloof Buitelug Wyn- en Toerismefees vind vir die vyfde keer plaas op 10 en 11 Oktober en Goudini Wynkelder met ’n program propvol pret en plesier vir oud en jonk. Die programhoogtepunte is Arno Jordaan wat Vrydag die 10 Oktober om 20:00 optree en ’n unieke 4x4 bergroete in die Sneeukopberg wat Saterdag 11 Oktober om 09:00 plaasvind. Vir navrae en kaartjieverkope, kontak Caren by 083-680­-7977.

Boekpraatjies. Lina Spies, bekende digter en literator, het pas Anne Frank se welbekende dagboek in Afrikaans vertaal. Sy sal Saterdag om 11:00 oor “Die agterhuis” se eerste publikasie in Afrikaans gesels in die Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Skakel 021-882-9100 vir meer besonderhede of e-pos na ls.protea@mweb.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za