Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerk hou piekniekdans

Kerk hou piekniekdans
 
2008-06-26


DIE St Stephens Anglikaanse Kerk in die Paarl hou ’n Piekniekdans Vrydag 27 Junie om 19:00 in die Huguenot gemeenskapsaal.

Ikey Gamba sal die musiek verskaf.

Bring u eie piekniekmandjie en ander verversings.

Kaartjies kos R60 en sluit ’n kaas en- wynetes in.

Vir navrae, skakel Patrick du Plessis by 021-862-0225 of 082­966-2155.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za