DIE Boeremusiekgilde Boland-tak hou Vrydagaand om 20:00 ’n lekker opskop met al die wenorkeste van hul takkompetisie by Noord-Eind Laerskool, Paarl.
Vier orkeste gaan die aand optree en hul Jeugorkes sal as ’n bonus optree. Die koste is R20 vir lede en R30 vir nie-lede.
Vir navrae of besprekings, skakel Ciceel Wentzel by 083 346-7083 of Johann Wentzel by 083-357-4552.