SUID-AFRIKA vier Bloedskenkmaand in Junie en die Westelike Provinsie Bloedoortappings- diens (WPBOD) beplan spesiale skenkerklinieke.
Die Bloeddiens bied ’n kliniek aan by WA Joubert
Laerskool in die Paarl op Vrydag
18 Julie van 10:00 tot 16:00.
Enige gesonde persoon ouer as 17 jaar, wat meer as 50 kg weeg en ’n veilige seksuele leefstyl handhaaf, kan bloed skenk.
Skenkers moet onthou om te eet voor hulle die kliniek bywoon.
Skakel 021872-2832.