Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimnaste toon talent

Gimnaste toon talent
 
2008-06-26


GIMNASTE van die Boland - onder andere Wynland Gimnastiekklub - het die naweek deelgeneem aan proewe op Stellenbosch.

Die eerste agt gimnaste van elke vlak word opgeneem in die span wat gaan deelneem in die Suid-Sonespan en in die span wat in Oudtshoorn gaan deelneem.

Suid-Sone is slegs vir vlak 1-4 gimnaste en die streke wat hier gaan deelneem, is Boland, WP, OP, Noord-Kaap, SWD en Vrystaat. Die kompetisie vind môre en oormore plaas by UCT.

Die Kaapland-kompetisie vind plaas te Oudtshoorn vir alle vlakke van gimnaste. Provinsies wat hieraan gaan deelneem is WP, Boland en SWD.

Altesaam 33 gimnaste van Wynland Gimnastiekklub is gekies vir die Sonespan, terwyl 45 gimnaste van Wynland gekies is vir die Kaaplandspan.

n Totaal van 27 medaljes is verower by die proewe deur lede van Wynland Gimnastiekklub waarvan 11 goud, 8 silwer en 7 bronsmedaljes is.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za