Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pa's sal steeds moet hoes vir onderhoud

Pa's sal steeds moet hoes vir onderhoud
 
2008-06-26


BAIE pa’s het gedink hulle gaan wegkom toe die nuwe kinderwet (35 van 2005) in werking getree het. Volgens dié wet raak kinders nou meerderjarig as hulle 18 jaar oud is.

Talle vaders het gewag daarvoor om op te hou onderhoud betaal en dan moet die arme ma alleen sukkel.

Hulle is egter wreed ontnugter toe hulle verneem dat selfs al is ’n kind 21 jaar oud, moet hulle nog steeds opdok en hoes.

In Bursey v Bursey het die appélhof beslis dat waar ’n kind nog nie selfonderhoudend is nie, sal pa’s moet betaal.

Dit pas in met die grondwet wat stipuleer dat die beste belang van die kind die grootste faktor is.

Indien pa’s nie betaal nie, word oupa en ouma volgens wet verplig om hul kleinkinders te onderhou.

Wees dus gewaarsku: betaal sal jy moet.

Regsgeleerde




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za