Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meisie (16) vas

Meisie (16) vas
 
2005-07-07


’n SESTIENJARIGE meisie is aangehou vir die mesmoord van haar vriend in Paarl-Oos die naweek.

Die meisie, wat vermoedelik die baba van die oorledene verwag, is kort na die aanval Vrydag om 21:00 in Hibiskusstraat in hegtenis geneem.

Shane van Staden van Hibiskusstraat 62 en die tienermeisie was na bewering in ’n rusie betrokke toe hy doodgesteek is.
Wanga Ngqulu (21) van Zakaziwane plakkerskamp by Fairyland is
Saterdagnag in hegtenis geneem nadat sy ouer broer met ’n mes vermoor is.

Na bewering het Wanga en Mzakizi (25) om 20:00 in Blue Moonstraat gestry. Mzakizi het glo uitgevind dat sy broer ’n saak teen hom gemaak het omdat hy sy bed en geld sou gesteel het.

Messe is uitgepluk en Mzakizi is doodgesteek.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za