Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS kommentaar

SMS kommentaar
 
2008-07-03


DIS darem vir my ’n riem onder die hart om te sien dat daar nog polisiemanne is wat sulke goeie werk doen soos inspekteur Manie Human!

* Tieners buite beheer! Daardie twee seuns wat in die motorhuis vasgejaag het, het hulp nodig.

* Dagvaar die ouers en slaan hulle hard. Dit is die gevolg van geen opvoeding of dissipline.

* Boys will be boys! I hope they and others learn from this disaster. However the parents will only have to pay the excess, not all damages.

* Moedelose aansoeker: dis ’n hopelose saak. As jy nie familie het by Drak Mun nie, is jy uit! Vra my.

* Geluk aan die Seoi-Nage Judoklub se kinders wat gekies is vir die Boland-span wat 28 Junie na Port Elizabeth vertrek - bring die goues huis toe!




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za