Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jaagduiwels moet begin les opsê

Jaagduiwels moet begin les opsê
 
2008-07-03


EK verwys na die voorbladberig van 26 Junie omtrent die twee tienerseuns wat teen ’n hoë spoed in Thys de Vries van Foxglovestraat se woning vasgejaag het.

Hierdie sinnelose gejaag vind al vir baie lank daagliks plaas. Foxglovestraat en Bo-Langstraat, veral Bo-Langstraat, word toenemend deur jaagduiwels gebruik om hul passies te kom beoefen en te vertoon.

Veral saans laat wanneer die voggies hul ding doen en soggens vroeg wanneer van die perde laat is vir werk - heel moontlik nog as gevolg van die vorige aand se manewales.

Vragmotors wat plaasmense vervoer, is ook van die sondebokke.

Wanneer gaan daar ’n onskuldige kind dood op die sypaadjie lê? Hoekom word mense toegelaat om van ’n dorp se strate resiesbane te maak?

Gatvol vir jaagduiwels




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za