Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaaslikes na veerpyltjiekampioenskappe

Plaaslikes na veerpyltjiekampioenskappe
 
2008-07-03


DIE Drakenstein Veerpyltjievereniging neem van Maandag tot Saterdag deel aan die Suid-Afrikaanse Veerpylkampioenskappe te Durban.

Die manspan bestaan uit Elrico Smit, Thurlow Lottering, Danny Daniels, Edward Noble, Lerenzo Arendse en Nico Bartjes.

Die damespan is Olivia Hendricks, Audrey Arendse, Elisma Alexander, Denise Nicolsen en Jackie Sitzer.

Die span hou Vrydag om 20:00 ’n afskeidsfunksie by die binnenshuise sportkompleks in Ambagsvalleistraat, waarna die span direk na Durban sal vertrek.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za