Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington-sone lewer taai stryde

Wellington-sone lewer taai stryde
 
2008-07-03


DIE naweek se wedstryde in die Wellington Landelike Sone-unie het die naweek kookwaterrugby gelewer.

Young Lions het heeltemal te min skietgoed vir hul teenstanders, United Stones, gehad en met 0-50 vasgeval.

Evergreens het hard geswoeg om met 32-28 baas te wees teen Young Superstars.

Young Warriors het sy kragmeting met Bergrivier United gemaklik gewen met 32-17 terwyl Sandrivier United, met 20-0, gans te sterk was vir Young Stars.

Doolhof Warriors het met 0-8 die knie gebuig teen Oceans.

Die Wellington Sone-unie speel Saterdag teen Worcester Sone-unie op Worcester. Die bus vertrek om 12:00.

Op 12 Julie speel al die klubs in die Wellington-sone op Newtons se velde. Wedstryde begin om 12:00




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za