Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pa laat kind bestuur

Pa laat kind bestuur
 
2008-07-10


EK rig hierdie skrywe aan die bestuurder van ’n wit CJ Mitsubishi Prado.

Meneer, ek het u al telkemale op pad teëgekom met u kleuter wat op u skoot staan en u voertuig “bestuur”. Besef u wat u doen? U ry teen ’n slakkepas omdat u nie self bestuur nie, en dit veroorsaak dat die voertuie agter u ongeduldig raak en kanse waag.

U onskuldige kleuter-“bestuurder” stel u en ander padgebruikers onnodig bloot aan gevaar.

Dink voordat u sulke dinge toelaat, dit kan lelike nagevolge hê.

Ontstelde motoris




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za