Mosaïek bekyk
2008-07-10
Die VLV Wellington gaan op 17 Julie om 09:30 by die Wellington- Noord NG- Kerksaal saamkom vir ’n praatjie oor mosaïekkuns. Die spreker is Desireé Malan van die Breytenbach- sentrum. Vir verdere inligting, kontak Marieta Serdyn by 021-873-3291.
More
News
|