Biografie bespreek
2008-07-10
DIE biografie vanEtienne Leroux, “Leroux: ’n Lewe”, word Saterdag om 11:00 deur JC Kannemeyer in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bespreek. Die biografie oor die lewe en werk van Etienne Leroux is deur Kannemeyer geskryf. Besonderhede by 021-882-9100.
More
News
|