Ontmoet 'n prinses
2008-07-10
STAAN nader kleingoed, Saterdag om 10:00 kan julle vir Princess Zoë and the Space Queen in die Ou Meul-teater ontmoet. Hierdie keer moet Prinses Zoë die Space Queen help teen haar nare tweelingsuster Olivetti wat die heelal wil oorneem. Hierdie kinderteaterproduksie deur Anna Emm is iets waarna al die kinders en hul ouers kan uitsien. Kaartjies is R30
More
News
|