Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hayashi Ha wys staal in Pretoria

Hayashi Ha wys staal in Pretoria
 
2008-07-10


HAYASHI HA KARATE in Paarl het Saterdag amok gemaak by die Rushin Kan Nasionale Karatetoernooi op Stellenbosch.

Kelsey Francis, Ayron Jonker, Thaakir Abrahams, Ayrrin Riffel, Marcello Ross (dubbelgoud in Kata en Unison), Berealle Dean Hoffman en Ettienne Marais het almal goud verwerf in hul verskeie ouderdomsgroepe in die Kata. Ross het goud verower in die Kumite.

Variche Smith, Michael Frans, Shineen October, Serge Sheldon, Sharne Sheldon, Sheila Panyeka, B Hoffman en Zandre Williams het silwer medaljes ontvang in die Kata en Cadin Lewis, John Solomon, D Smith, M Frans en B Jonker was bronswenners in die Kata.

B jonker, S October en S Sheldon het silwer medaljes ontvang in die Kumite met A Jonker en A Riffel wat bronsmedaljes gewen het.

* Ses lede van Hayashi Ha Karate het onlangs goed gevaarvir Karate Boland in die Alle Style kampioenskappe. Karate Boland het nege medaljes verower.

Solomon, Marais en Ross het brons verower in Unison Kata. In die vrouespan het Panyeka en Hoffman derde gekom in Unison Kata. In Kumite het Panyeka silwer verwerf.

Saterdag om 08:00 vind die laaste gradering by Drakenstein Gevangenisterrein plaas. Die klub bied na die gradering ’n middagtee aan waar die suksesvolle kandidate hul uitslae gaan kry. Tafels is beskikbaar by Shabre teen R30 per kop.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za