Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Standards slaan terug

Standards slaan terug
 
2005-07-07


DIE span van Young Standards het Saterdag vir Strand Pioneers met 24-20 geklop na ’n paar wisselvallige vertonings dié seisoen.

Standards het Saterdag ’n blink vertoning gelewer hoewel die wedstryd in die laaste minuut van speeltyd beslis is, deur ’n drie van Henley Goliath (plaasvervanger-slot).

Die Paarliete se voorspelers het hul teenstanders heeltemal oorskadu en agter hulle het Owen Timmie (skrumskakel) ’n afgeronde vertoning gelewer wat hom die speler van die wedstryd gemaak het.

Ander uitblinkers was Elroy Arendse, Lee Scholtz, en Mark Andrews.
Standards se ander drieë is deur Timmie, Franklin Adams, en Scholtz gedruk. Bevan Francis het met twee doelskoppe geslaag.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za