Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pluimpie vir Telkom

Pluimpie vir Telkom
 
2008-07-17


OP 14 Julie, kort na middagete, het ek ’n probleem met my telefoon by Ludwig in die Telkom-kan­­toor in die Paarl Mall aangemeld.

Om 15:09 het ek ’n SMS met die verwysingsnommer op my selfoon ontvang.

Vroeg op 15 Julie het ek ’n oproep van die Telkom-tegnikus ontvang om te reël wanneer hy by my sou wees. Hy het voor 13:00 by my aangekom en die probleem binne ’n japtrap reggestel.

Volpunte aan Telkom en spesifiek aan Braam de Villiers vir die flinke en doeltreffende manier waarop my diens herstel is.

Met personeel soos hierdie, kan Telkom die kop omhoog hou!

Frik Bosman




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za