Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Chameleon skool toe

Chameleon skool toe
 
2008-07-17


DIE bekende sanger Chris Chameleon tree Woensdagaand om 19:30 op in die skoolsaal van Hoër Jongenskool Paarl.

Dit konsert is ten bate van die Voorskoolse Sentrum van die Hoër Meisieskool Paarl.

Kaartjies kos R100 en kan bespreek word by Charlene by 082-524-3440.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za