Mimiekklasse
2008-07-17
KLASSE in die kuns van mimiek word eersdaags by die Ou Meul-teater aangebied. Die ses-weke kursus, Maandae van 15:00 tot 16:00, begin op 27 Julie. Die koste is R300. Bespreek plek by Redione Stephens by 076-5930-794.
More
News
|