Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sê jy ek is dik?

Sê jy ek is dik?
 
2008-07-17


In die kabaret Sê jy ek is dik? word die waarheid die reinste uit die mond van die suigeling, tot sy uiterste beproef.

Saterdag om 20:00 is Yolande Rabe en Marika Reinke op die planke in die Ou Meul-teater met hierdie snit uit die lewens van Amanda en Susan, twee oorgewig dames.

Hulle vertel met krummels om die mond van hul daaglikse struwelinge met hul gewigsvoordeel. Hier ruk hul alles uit van ooreet tot die dieet.

Hulle dans met passie en sing met oorgawe tot die vet vrou die fan strike.

Die teks is deur Marteni Burger, met begeleiding deur Lukas Heinen.

Kaartjies is R60.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za