Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musikale reis oor kontinente

Musikale reis oor kontinente
 
2008-07-17


IN die program The Legends and a Little Me neem Helena Hettema haar gehoor môre in die Breytenbach-sentrum op Wellington op ’n kontinentale reis.

Gunstelinge van Edith Piaf, Charles Aznavour, Gilbert Becaud, Frida Boccara en Jacques Brel asook Amerikaanse legendes soos Patsy Cline, Joan Baez, Marianne Faithful en Tracy Chapman, sal gehoor word.

Die sangeres bied ook haar mees gewilde oorspronklike musiek, soos “Tolbos in die Wind” en “Divided Heart”.

Die optrede is om 20:00, teen R80.

Skakel die Breytenbachsentrum by 021-873-2786 vir meer inligting.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za