Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vuurwapen gesteel

Vuurwapen gesteel
 
2008-07-17


地 KLUIS vol vuurwapens is onlangs tydens 地 huisbraak op 地 plaas buite Klapmuts gesteel. Die kluis is later uitgebrand gevind naby Drakenstein gevangenis met nege jaggewere steeds daarin, asook twee knipmesse en 地 verkyker. Slegs 地 .357 Magnum is gesteel.

Dit wil voorkom asof die diewe probeer het om die kluis oop te breek en dit net ver genoeg kon oopbreek om die Magnum uit te kry. Enigiemand met enige inligting kan vir konst Alexander America skakel by 021-875-555.

* 地 Man is Sondagaand op heterdaad betrap in Klapmuts, ook tydens 地 inbraak. Nadat die alarm van 地 besigheid geaktiveer is, was lede van die polisie en 地 sekuriteits- firma vinnig op die toneel. Die verdagte is in hegtenis geneem in besit van verskeie items wat uit die woning gesteel is.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za