地 SEUN van 15 jaar is in hegtenis geneem, nadat 地 man aan 地 meswond gesterf het.
Die voorval spruit uit 地 argument Saterdagaand in Smartietown, Paarl, waartydens Luyard Mafala (24) met 地 mes in die bors gesteek is.
Mafala is in 地 ernstige toestand na Paarl Hospitaal geneem en na 地 noodoperasie dood. Die seun, van Dianastraat, Smartietown, is kort hierna in hegtenis geneem.
* 地 Jong vrou is Saterdagaand op die hoek van Annie Benjamin- en Barkerstraat in die Paarl verkrag.
Sy en 地 vriend het hi駻 gestap toe hulle deur twee jong mans oorval is, waarvan een na bewering 地 vuurwapen gehad het.
Haar vriend het daarin geslaag om weg te hardloop, maar die jong vrou is deur een van die mans verkrag.地 17-jarige verdagte is in hegtenis geneem.