Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verslaafdes gehelp

Verslaafdes gehelp
 
2008-07-17


DIE Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader elke Maandagaand om 19:30 by die ACVV-kantoor in Gimnasiumstraat (tussen Cattle Baron en Labori Hoërskool) en almal is baie welkom om die dienste by te woon.

Die CAD help graag mense met ’n verslawingsprobleem en oor die jare het hulle besonderse kennis opgedoen en kan ook getuig van vele suksesverhale.

Vir meer inligting, kontak Christo by 021- 863-2076 of 082-256-5006.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za