Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions eet grond

Albions eet grond
 
2008-07-17


ALBIONS het Saterdag sy moses lelik teëgekom toe hulle met 8-48 vasgeval het teen Elsiesrivier.

Ondanks ’n goeie begin kon die Paarliete nie hul aanslag volhou nie en het hulle op die ou einde die wedstryd maklik prysgegee.

Lincoln du Preez het Albions se enigste drie gedruk met Everet Jacobs wat ’n strafdoel oorgeklits het.

Albions se tweede span het ook vasgeval, met 3-38, terwyl die derde span met 10 elk gelykop gespeel het.

Albions speel Saterdag weg teen Van der Stel op Stellenbosch.

Die bus vertrek om 11:30 vanaf Simfonie- laan 189, Groenheuwel, en vertrek vanaf die Shell Garage om 12:30.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za