Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS kommentaar

SMS kommentaar
 
2008-07-24


* Mandela sou beslis nie ’n duur party in die Paarl goedgekeur het nie.

Hy sou eerder die geld aan armoede verligting en kinders wou laat gaan.

* Hoekom spandeer die munisipaliteit SO BAIE geld op ’n funksie vir Madiba, en hy is nie eers daar nie - wat van al die behoeftiges? Ag nee man!

* Die mayor het tyd vir ’n party en wat van die mense wat honger ly in die gebied? A.L.

* Our people are suffering and there is no housing for us, but Council can entertain the upper class for R400 000.

* Happy birthday Madiba you are a wonderful man may God bless you

* Ek is Nicolette se ma en weet darem dat al 14 honde nie by haar slaap nie! Volpunte vir die spotprent!

* Sy is great en lyk nice - hoop die boervrou kry ’n man!

* Is die Mall regtig meer veilig as die dorp? Die roof laat ’n mens wonder! Sterkte aan al die winkels se personeel!

* It’s good to hear the crime rate is down - well done to our commissioner, Director Tiyo, and our police. “No tolerance” must stay. - Lionel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za