Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oppas as jy geld trek

Oppas as jy geld trek
 
2008-07-24


EK het Vrydagaand 11 Julie om 19:45 geld getrek by die OTM by Seven Days in Noorder-Paarl. Daar het ’n man agter my rondgeloop, en al wat ek kan dink is dat hy my my pinnommer sien intik het.

Die volgende dag was my bankkaart weg, en R1500 gesteel deur OTM’s in Paarl-Oos.

Wees tog versigtig as jy geld trek.

Pierre Maree




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za