Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Waar is sy fiets?

Waar is sy fiets?
 
2008-07-24


EK wil graag die hulp van die Paarlse gemeenskap inroep om te help soek vir my seun se fiets waarvoor hy baie hard gewerk het.

Hy het die fiets op Woensdag 17 Julie om 16:30 in die omgewing van Laerskool Gimnasium gelaat. Dis ’n khakigroen en roomkleur Schwinn bergfiets. Ek kan gekontak word by 021-872-4339, 084-337-5566 of gerdie @iburst. co.za.

Gerdie Bisschoff




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za