Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontbyt vir interskole

Ontbyt vir interskole
 
2008-07-24


DIE interskole in die Paarl tussen Paarl Hoër Meisieskool, Paarl Hoër Jongenskool en

Hoërskool Gimnasium is een van dié jaarlikse instellings in die Paarl wat groot belangstelling ontlok.

Paarl Hoër Meisieskool bied Donderdagoggend 31 Julie ’n ontbyt aan by Kronenburg om 07:30 met 2007 hoofdogter Roché Moore as die spreker.

By hierdie geleentheid word erkenning gegee aan die o.13A, o.14A, o.16A en o.19A hokkie en netbalspanne.

Alle ouers, familie en oud-leerders kry hier die geleentheid om gees te bou voor die groot dag.

Kaartjies is teen R130 beskikbaar by die skool.

Belangstellendes kan Marie-Louw van der Merwe by 021-872-1730 skakel of stuur ’n epos aan sport@paarlgirlshigh.org.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za