Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sang- en musiek vir studente

Sang- en musiek vir studente
 
2008-07-24


SONDAG bied SOUT, die studentkommissie vir godsdienssake op Hugenote Kollege se kampus, ’n sang- en musiekdiens aan om die studente geleentheid te gee om hul dans, sang en musiektalente ten toon te stel.

Die diens sal plaasvind by die VGK Wellington om 18:00.

Toegang is gratis en kollekte sal opgeneem word ten bate van die organisasie.

Die spreker is ds Thomas Matthee van die Calvynse Kerk in Newton.

Alle jeuggroepe en jongmense van alle denominasies is welkom om die diens by te woon.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za