Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hillcrest United troef Bella Vista

Hillcrest United troef Bella Vista
 
2008-07-24


HILLCREST UNITED het op ’n koue Vrydagaand ’n groot skare met aanskoulike rugby vermaak toe hulle die liga-voorlopers, Bella Vista, met 27-10 geklop het.

Eintlik vlei die eindtelling vir Bella Vista aangesien hulle vir Hillcrest in ’n verwoestende bui op die Wellingtonners se tuisveld gekry het.

Hillcrest se agterste driehoek, bestaande uit Leswin Heugh, Shelton Benn en Edward McCarthy, het sterk aanvalle van agter geloods, terwyl die lostrio van Adam Arendse, Geswin van Rooyen en Adie Swartz, hul agterspelers puik ondersteun het.

Hillcrest se hegte verdediging, met Mario Jones op sy gevaarlikste, het gehelp om die besoekers van stryk te bring.

In ’n voorwedstryd het Hillcrest se veterane vasgeval teen die parlementêre veterane.

Hillcrest speel Saterdag weg teen Robertson.

Die busse vertrek om 10:30 vanaf Mannies.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za