Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motor verdwyn

Motor verdwyn
 
2008-07-24


’n VINNIGE inkopie-uitstappie na die Paarlse middedorp het gelei tot die verdwyning van ’n vrou se motor.

May Droomer het Dinsdag helder oordag agter Edgars geparkeer, en was vir letterlik minute weg van haar motor af.

Sy was geskok om met haar terugkeer te vind dat haar wit Toyota Corolla, waarmee sy al 25 jaar lank ry, weg was.

“Ek het nooit gedroom dat iemand my klein motortjie sou wou steel nie, maar dit wys nou net - dit kan met enigiemand gebeur.”

Volgens die polisie is veral ouer modelle Toyotas op motordiewe se steellys.

Enigiemand wat die polisie kan help om dié motor met die registrasienommer CJ 45719 op te spoor, kan vir insp Hildegard Mackier skakel by 021-807-4000.

* A Paarlite’s 25-year-old Toyota was stolen in central Paarl on Tuesday.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za