Daar is hulp vir verslaafdes
2008-07-31
DIE Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) vergader elke Maandagaand om 19:30 by die ACVV-kantoor in Gimnasiumstraat (tussen Cattle Baron en Labori Hoërskool) en almal is baie welkom om die dienste by te woon. Die CAD help graag mense met ’n verslawingsprobleem en oor die jare het hulle besonderse kennis opgedoen en kan ook getuig van vele suksesverhale. Kontak Christo by 021-863- 2076 of 082-256-5006.
More
News
|