Tik - die węreld se gevaarlikste dwelm
2008-07-31
DIE Christelike Afhanklikheids Diens (CAD) vertoon Maandag 4 Augustus om 19:30 ’n DVD wat handel oor die dwelm Tik. Die naam van die DVD is “The world’s most dangerous drug”. Die DVD duur ongeveer 1 uur en is ’n moet vir elke tiener en ouer. As jy die DVD gesien het, sal jy nie maklik Tik gebruik nie en indien jy dit gebruik, sal jy vinnig plan maak om op te hou. Die CAD is ook bereid om dit by skole te vertoon. Skakel Christo Jacobs by 021863-2076 of 082-256-5006.
More
News
|