Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dag vir vroue

Dag vir vroue
 
2005-07-14


RADIO KC beplan ’n spesiale dag vir vroue op Dinsdag 9 Augustus, nasionale vrouedag.

Dit gaan in die Paarlse stadsaal plaas vind en die manne is ook welkom.

Die program begin om 10:00 en sluit ’n driegangete in. Kaartjies is R100 elk en ondernemings kan ’n tafel vir tien te bespreek. Navrae en besprekings by 871-1438.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za