Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kamerkonsert

Kamerkonsert
 
2008-07-31


DIE Akademiese Kamerkoor van die Universiteit Stellenbosch, Schola Cantorum, tree Saterdagaand om 20:00 op in die eerste konsert wat hierdie koor in die amptelike konsertreeks van die Departement Musiek aanbied.

Werke wat die koor sal uitvoer, is die “Vier Psalms” van Edvard Grieg, Benjamin Britten sy “Five Flower Songs”, en die eerste “Four Shakespeare Songs” van die Finse komponis, Jaakko Mäntyjärvi.

Kaartjies is by Computicket teen R80 en R60.

Vir meer inligting, skakel 021-808-2358.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za