Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiek en middagete in Taalmaand

Musiek en middagete in Taalmaand
 
2008-07-31


TAALMAAND word hierdie naweek gevier met klavier- en sangsensasie en ’n middagtee vir die dames.

Trekklavierkoning Ollie Viljoen en klavier en-sangsensasie Niël Rademan span saam vir vertolkings van Afrikaanse volksmusiek en Europese chansons Saterdagaand om 19:00 by die Breytenbach-sentrum op Wellington.

Kaartjies is R80. Skakel 021-873-2786 om te bespreek.

* Kom kuier saam met ou bekendes en ontmoet nuwe gesigte Sondag om 16:00 by Cotton’s Corner B&B, Richmondlaan 9, Paarl.

Gaste sal vermaak word met sang deur Paarliete Bernie Hermanus, Samantha Adams, Inge Pietersen (fluit) en van Stellenbosch Lynette Petersen en ander.

Die uitvoerende burgemeester, Charmaine Manuel sal die spreker wees.

Die Shoprite/Checkers Women of the Year finalist 2007, Anne Siroky, sal ’n motiveringstoespraak lewer.

Kaartjies is R20. Skakel 073-487-1152 vir besprekings.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za