DIE volgende vergadering van die Paarl Sakekamer vind plaas op Dinsdag 12 Augustus om 19:00 in die Bo-kamer, by Dwars- in-die-Weg, Paarl.
Johan Pauw, bekende sakeman en ontwikkelaar is die spreker.
Bespreek by Elma Brand 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co. za teen Vrydag 8 Augustus.