Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Etiek in werksplek bespreek

Etiek in werksplek bespreek
 
2008-08-07


ARBEIDSBEDIENING in Wellington en Paarl, in samewerking met die ‘Called in Business to Minister Christ’ (CBMC), bied op 7 September om 19:00 ’n spesiale aand vir sakemanne- en vroue aan te Diemerskraal.

Die spreker is Graham Power, wat gaan praat oor Etiek in die Werksplek.

Power, ’n bekende sakeman, is ook die voorsitter van die Transformasie Afrika Komitee, wat die Węrelddag van Gebed koördineer.

Vir kaartjies (R50) skakel Johan Crous by 021- 873-7024 of 072-289-0842.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za