Naaldwerkers bymekaar
2008-08-07
KENNERS en belangstellendes in naaldwerk gaan op Woensdag 13 Augustus van 09:30 tot 12:00 in die Paarl bymekaarkom om kennis uit te ruil en beginners meer te leer. Hekel-, laslappie-, lap-, borduur- en mosaďekwerk sal tydens die werksessies hanteer word. Skakel Erica by 021-8729217 of 076-508-3174.
More
News
|