Wen feeskaartjies
2008-08-07
VYF gelukkige wenners kan elk vier kaartjies wen na die vertonings van hul keuse by die Cultivariafees wat plaasvind van 25 tot 28 September. Om te wen moet die volgende vrae beantwoord: 1.Noem die hoofborge van Cultivaria. 2.Wat is die naam van die kinderteater. 3.Noem enige twee kunstenaars wat tydens Cultivaria sal optree. Lesers kan môre vanaf 09:30 skakel 021-872-9757. Die eerste vyf mense met die korrekte antwoorde sal die kaartjies wen. * Die Rooi Rose Ontbyt, Bovril Black Tie Dinner table, Chas Everitt toere en Taalmuseum-produksies is uitgesluit van hierdie kompetisie.
More
News
|