Vier Vrouedag in Groenheuwel
2008-08-07
DIE moederleiers van die Hervormde Rehoboth Kerk in Groenheuwel, Emelia Jacoba Pedro en Ophelia Pedro, nooi alle vroue na ’n Vrouedagbyeenkoms Saterdag om 14:00. Die spreker is Liz George en die eregas is die burgemeester Charmaine Manuel. Kom maak vrouedag spesiaal, want jy is spesiaal en geniet ’n onvergeetlike dag. Dis ’n dag vol verrassings en geskenke.
More
News
|