Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wyn te proe van Paarl tot Persië

Wyn te proe van Paarl tot Persië
 
2008-08-07


DIE Persië tot Paarl Fees vind plaas op 16 Augustus by die Nederburg wynlandgoed.

Merk dus 16 Augustus van 11:00 tot 21:00 in jou dagboek en kom geniet die oorvloed wat die Paarl het om te bied.

Kaartjies is vooraf teen ’n afslagprys van R55 by alle deelnemende wynkelders of die Paarl Toerismekantoor beskikbaar, of teen R65 by die hekke.

Kinders jonger as 18 jaar verkry gratis toegang, maar vermaak in Aladdin se Hoek kos R20 en ’n betroubare kinderoppasdiens is beskikbaar teen R25 per uur. Skakel 021­-863-4886.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za